PinkSugar_PinkSugar_

PinkSugar_

45 – Centurion, Gauteng, South Africa

Que Sera Sera

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Friday

Modified: Friday

Mobile Number Verified

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Centurion, Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
45
Star Sign:
Leo
Height:
168cm (5' 6.1")
Body Type:
Athletic
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Blue-Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single
Looking for:
Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me sometimes
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Administrative / Secretarial
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
49 - 60
Star Sign:
Any
Height:
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Any
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Moderately important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Any
Other Languages:
Any
Religion:
Any
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker; Occasional; Trying to Quit
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Enough; Comfortable; Wealthy
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

I'm spontaneous, fun, loyal, intelligent - I'm the all in one.

My kommunikasie, hoor ek is goed. Ek blaas maklik stoom af. Wat in my hart is glip gou oor my lippe. Soms sis ek, maar daarna is ek rustig soos 'n stil oseaan. Ek is vrolik, het soms slegte dae maar is minnerig. Ek sien elke dag as 'n uitdaging. Ek hou nie van sleurtake soos bank sake en tandarts besoeke nie. Maar eerder as om te kla, probeer ek dit interresant maak. Supermarkte pak ek anders aan, ek sal met die trollie flink loop en saggies neurie. Ek vergelyk nie pryse nie, die blikkie met die mooiste prentjie kry voorkeur bo die valer een.

Soms slaap ek baie, party nagte glad nie. Soms is ek vroeg uit die vere. Ander kere druk ek my kop onder die kussings in wanneer die wekker lui. Ek begin elke dag met 'n goeie kan koffie om die dag soeter te maak. Lui is ek nie, fluks ook nie. Lewendig is ek wel. Ek hou van filosofeer oor die liefde, die lewe en waarheen die mens op pad is. Ek kan hard lag en net so hard huil. Ek het hoop, hope daarvan dat jy my sal vind...

About Her Ideal Match

First and foremost a soft hearted, honest man. Someone that will fight dragons and kill spiders for me.

Hy moet sterk genoeg wees om my te vang as ek onverwags na hom toe sou hardloop om in sy arms te spring.

Nie te oud nie en ook nie te jonk nie, ek stap vreeslik vinnig en kan 'n man sonder stamina dalk skade aandoen. Geaardheid, dis' n Lang lys, bo-aan is 'n humorsin, hopelik net so wrang en eienaardig soos myne. Ek hou van' n speelse, spontane aanslag teenoor die lewe. Dit pla my ook nie regtig waar hy bly nie, solank dit nie op die sypaadjie is nie. As hy sy werk geniet, gee ek nie om wat hy doen nie. Hy hoef nie soos 'n prentjie op' n koekblik te lyk nie maar ook nie soos tant koek se hoenderhaan nie.

Ek hou van 'n slim man, nie noodwendig wetenskaplik slim nie, sommer net straatslim. Kommunikasie is belangrik, ek wil nie die Grand Canyon tussen ons he nie. Ek hou baie van eerlikheid en' n sterk binnekant. Hy hoef nie met swaarde te veg nie, maar moet op sy agterpote staan vir dit waarin hy glo. My ideale maat is betroubaar, fisies en emosioneel.

Vermy aub enige vorm van kommunikasie indien jy 'n plesiertjie soek, getroud is, nie-weet-wie-jy-is-of-waarheen jy op pad is nie.

Ek is nou moeg vir man soek. Jy moet MY soek. Maak aub tog net gou.

What Her Friends Say

PinkSugar_ hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Long; Straight; Curly
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
A cruiser
Personality Traits:
Easy going; Funny; Intelligent; Optimistic; Outgoing; Realistic; Shy; Silly; Stable; Wild & Crazy
Valued Qualities:
Compassion; Contentment; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humour; Kindness; Patience; Self-control
Fashion Sense:
Contemporary (I'm cool, but I don't need labels)
Favourite Clothing:
I'm most comfortable naked
Favourite Colour:
Blue
Leisure & Entertainment
Reading:
I love it
Books:
(Auto)biographies; Best-sellers
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
TV Shows:
Action / Adventure; Cartoons; Comedy / Sit-coms; Cooking / Baking; Documentaries; Dramas; Movie Channels; Nature / Wildlife; Sport
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Sport Involvement:
An active participant
Sports:
Birdwatching; Bowling; Dancesport; Darts; Hiking; Ice Skating; Pool; Running; Walking
Food
Cooking:
I quite like cooking
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
For the right person, to the moon!
Likes & Dislikes
Animals:
I like animals
The Deep Stuff
Retirement Plans:
Sipping margaritas on a beach
Feelings about using ExpatMatch:
Excited
Honesty:
Extremely